Leer 34 tale die vinnige, prettige en maklike manier met Innovative Language 101.
Kies uit: Chinees, Engels, Frans, Duits, Italiaans, Japannees, Koreaans, Russies, Spaans, Kantonees, Thai, Arabies, Portugees, Persies, Pools, Viƫtnamees, Indonesies, Filippyns, Hindi, Turks, Nederlands, Sweeds, Noors, Fins, Hongaars, Grieks, Hebreeus, Bulgaars, Swahili, Tsjeggies, Deens, Afrikaans, Roemeens en Urdu
"Hierdie reeks is altyd die eerste plek waar ek kyk wanneer ek met ān nuwe taal begin.ā - The Guardian
"Hierdie podsendings bied ān pynlose en GRATIS manier om die taal te leer.ā - PC Magazine
āVan besondere belang is SurvivalPhrases, wat episodes van 3 tot 5 minute bied wat oor basiese sake handel.ā - The New York Times
Begin nou en verkry toegang tot honderde oudio- en videolesse deur werklike onderwysers, lesnotas, studiehulpmiddele en meer. Met 500+ miljoen aflaaie en 10 jaar se ondervinding leer jy deur middel van ān stelsel wat deur die tyd beproef en doeltreffend bewys is. Kies ān taal en leer op enige plek, enige tyd. Jy kry:
-Toegang tot ān Premium-proeftyd van 7 dae van enige van ons taalkursusse (Gratis)
-Nuwe oudio- & videolesse ELKE week LEWENSLANK (Gratis)
-Leer vanlyn deur lesse af te laai na My Library (Gratis)
-Daaglikse woordeskatlesse per e-pos (Gratis)
-Wissel tussen al jou toestelle & rekenaar sonder om vordering te verloor (Gratis)
-Gebruik etlike terugspeelopsies: Stroom vanuit die app of die sluitskerm, spring vorentoe & beheer die spoed van jou lesse (Gratis)
-Toegang tot die grootste biblioteek van oudio- & videolesse (Basiese gebruikers & hoƫr)
-Toegang tot volledige lesnotas & lees in elke les (Basiese gebruikers & hoƫr)
-Volg jou leervordering met vorderingstawe (Basiese gebruikers & hoƫr)
-Bemeester gesprekke met reƫl-vir-reƫl-oudio (Premium-gebruikers & hoƫr)
-Skep persoonlike woordelyste met die woordbank (Premium-gebruikers & hoƫr)
-Individuele onderrig met jou eie onderwyser (Slegs Premium PLUS)
-ān Persoonlike leerprogram & leiding (Slegs Premium PLUS)
Laai die app nou af en teken in op jou Gratis Lewenslange Rekening. Jy kry ān proeftydperk van 7 dae van ons hele leerstelselā die mobiele app sowel as die lessenaarweergawe! Wil jy net mobiele toegang hĆŖ? Jy kan maklik binne die app opgradeer met eksklusiewe Slegs Mobiele intekeninge. Wil jy Basies of Premium byvoeg en op jou toestel en rekenaar leer? Daar is ān opsie daarvoor ook.
*Let asseblief daarop dat subskripsies in die app aangekoop word, outomaties aan die einde van die subskripsietydperk hernieu sal word en op jou Google Play-rekening geplaas sal word wanneer jy die aankoop bevestig, tensy jy outomatiese hernuwing ten minste 24 uur voor die einde van jou subskripsietydperk afskakel. Subskripsies wat in die app aangekoop word, kan nie gedurende ān aktiewe subskripsietydperk gekanselleer word nie. Sien asseblief hierdie artikel om jou subskripsies wat in die app aangekoop is en outomatiewe hernuwing te bestuur: https://support.google.com/googleplay/answer/2476088
Maandelikse Premium PLUS-toegang: $46.99/maand
Maandelikse Premium-toegang: $24.99/maand
Maandelikse Basiese toegang: $7.99/maand
Maandelikse Slegs Mobiele toegang: $9.99/maand
*alle bedrae is in VSA dollar
By Innovative Language Learning is jou privaatheid vir ons ān saak van groot erns. Jy kan ons privaatheidsbeleid hier sien: http://www.innovativelanguage.com/privacy
Opgedateer op
20 Aug. 2025