Google Wagwoordbestuurder

4,4
660 resensies
1+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Hierdie app verskaf ’n kortpad na Google Wagwoordbestuurder op jou foon, wat dit vir jou vinniger en makliker maak om jou wagwoord, toegangsleutels en meer te kry en te bestuur.

Google Wagwoordbestuurder is reeds by jou Android-foon ingebou om jou wagwoorde veilig te stoor en jou te help om vinniger aan te meld.

Wagwoorde nou makliker:
Meld aan by werwe en apps op enige toestel, sonder dat jy wagwoorde hoef te onthou of weer te gebruik. Google Wagwoordbestuurder is by Chrome (op alle platforms) en Android ingebou.
Opgedateer op
20 Aug. 2025

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar

Graderings en resensies

4,4
648 resensies

Wat's nuut

Aanvanklike vrystelling.